Description
Jesus se Radikale Liefde verander ons wereld (Second hand books)
The “Politics of Jesus” in Afrikaans. By John H Yoder. 352 bladsye.
Die skrywer, John Howard Yoder, was professor in Teologie aan die Universiteit van Notre Dame in Indiana. Hy was besonder goed op hoogte van die etiese sake wat brandend was in Amerika (en waarskynlik in die wêreld) in die tyd toe hy geskryf het.
All proceeds of our secondhand books are used in OUR cat sanctuary. Donate To Cat Sanctuary